song lyrics / Kurt Darren / Ek Dink Nogsteeds aan Jou lyrics  | FRen Français

Ek Dink Nogsteeds aan Jou lyrics

Performer Kurt Darren

Ek Dink Nogsteeds aan Jou song lyrics by Kurt Darren official

Ek Dink Nogsteeds aan Jou is a song in Afrikaans

Ek dink nogsteeds aan jou
As die doureën val
En ek dink nogsteeds aan als wat ons wou bou
Ek weet ek het my hart aan jou vertrou
Ja ek dink nogsteeds aan jou
En ek wens dat jy onthou

Dink jy nogsteeds aan my
As die son jou streel?
Dink jy nog aan jou warm winterstrui?
Onthou jy nog die Kaap waar ons wou bly?
Dink jy nogsteeds aan my?
Want die jare gaan verby

Liefde so mooi geraam
Jou mooiste naam
Nou voel dit alles so verlore

En ek dink nogsteeds aan jou
Ek het my hart aan jou vertrou
Ja ek dink nogsteeds aan jou
En ek wens dat jy onthou

Liefde so mooi geraam
Jou mooiste naam
Nou voel dit alles so verlore

En ek dink nogsteeds aan jou
As my drome wil
En ek dink nog aan beloftes so getrou
Ek wil so graag my arms om jou vou
En ek dink nogsteeds aan jou
Ek het my hart aan jou vertrou

Ek dink nogsteeds aan jou
En ek wens dat jy onthou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Dink Nogsteeds aan Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid