song lyrics / Kurt Darren / Dit Is Naweek lyrics  | FRen Français

Dit Is Naweek lyrics

Performer Kurt Darren

Dit Is Naweek song lyrics by Kurt Darren official

Dit Is Naweek is a song in Afrikaans

Hey
Maak oop die krane
Laat die beat uitspoel laat die beat uitspoel (Hey)

Wat is die planne?
Ek het daai gevoel ek het daai gevoel (Hey)
Hier in my are loop en loop en loop en loop en loop hy (Hey)

Maak los die honde
Hierdie ding wil spin hierdie ding wil spin (Hey)
Spring in die skare
In die middel in in die middel in (Hey)
Hier in my are loop en loop en loop en loop en loop hy

Dit is naweek
Laat die vure brand laat die dansvloer kraak hier gaan dinge lekker raak
Mmm ek hou van die naweek smaak
Dit is naweek
Laat die gees jou vat sit jou lyf in rat hier gaan dinge lekker raak
Mmm ek hou van die naweek smaak
En dis wat dit lekker maak
Ek hou van die naweek smaak
Dis wat dit lekker maak (Hey)

Vis in die water
Laat die lyne loop laat die lyne loop (Hey)
Hiervoor gebore
In musiek gedoop in musiek gedoop (Hey)
Hier in my are loop en loop en loop en loop en loop hy

Dit is naweek
Laat die vure brand laat die dansvloer kraak hier gaan dinge lekker raak
Mmm ek hou van die naweek smaak
Dit is naweek
Laat die gees jou vat sit jou lyf in rat hier gaan dinge lekker raak
Mmm ek hou van die naweek smaak
En dis wat dit lekker maak
Ek hou van die naweek smaak

Naweek
Naweek
Maak hom tot bo toe vol
Maar dis hoe die naweek rol

Dit is naweek
Laat die dansvloer kraak
Laat dit lekker raak
Ek hou van die naweek smaak

Dit is naweek
Laat die vure brand laat die dansvloer kraak hier gaan dinge lekker raak
Mmm ek hou van die naweek smaak (Ek hou van die naweek smaak)
Dit is naweek
Laat die gees jou vat sit jou lyf in rat hier gaan dinge lekker raak
Mmm ek hou van die naweek smaak
En dis wat dit lekker maak
Ek hou van die naweek smaak
En dis wat dit lekker maak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dit Is Naweek lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid