song lyrics / Kruiskyk Harmonie / Die Krag Van Die Kruis lyrics  | FRen Français

Die Krag Van Die Kruis lyrics

Performers Kruiskyk HarmonieHannes van der Walt

Die Krag Van Die Kruis song lyrics by Kruiskyk Harmonie official

Die Krag Van Die Kruis is a song in Afrikaans

Stilte om my laat die nag verdwyn
Vader laat die beker my nie verdryf
Saam met U die Een wat smarte ken
Berei die tafel voor my vyande

Nederig alleen weggegooi
Deur ‘n stukkende wêreld woes leeg verwerp
Kom soek ek weer genade genoeg vir my
By die voet van die kruis kniel ek neer

Ek sal nie wankel nie ek sal nie val
Ek sal vashou aan die bloed dit maak my vry
Ek sal aan U vashou ek sal nie val
Ek sal nie twyfel aan die krag van die kruis

Nederig alleen weggegooi
Deur ‘n stukkende wêreld woes leeg verwerp
Kom soek ek weer genade genoeg vir my
By die voet van die kruis
Kniel ek neer

Ek sal nie wankel nie ek sal nie val
Ek sal vashou aan die bloed dit maak my vry
Ek sal aan U vashou ek sal nie val
Ek sal nie twyfel aan die krag van die kruis

Meer as wat ek kan begryp
Meer as wat die lewe knyp
Loop ek die pad die pad van smart saam U

Die nag verdwyn die more kom
Ek sal nie bang wees al kom doods skaduwee
Loop ek die pad die pad saam met U

Sal nie wankel nie
Ek sal vashou aan die bloed dit maak my vry
Ek sal aan U vashou ek sal nie val
Ek sal nie twyfel aan die krag van die kruis
Ooh die krag van die kruis

Ek sal aan U vashou ek sal nie val
Ek sal nie twyfel aan die krag van die kruis
Die krag van die kruis ooh
Van die kruis
Ek sal vashou aan die kruis
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Krag Van Die Kruis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the calculator
2| symbol at the top of the padlock
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid