paroles de chanson / Kruiskyk Harmonie parole / Die Krag Van Die Kruis lyrics  | ENin English

Paroles de Die Krag Van Die Kruis

Interprètes Kruiskyk HarmonieHannes van der Walt

Paroles de la chanson Die Krag Van Die Kruis par Kruiskyk Harmonie lyrics officiel

Die Krag Van Die Kruis est une chanson en Afrikaans

Stilte om my laat die nag verdwyn
Vader laat die beker my nie verdryf
Saam met U die Een wat smarte ken
Berei die tafel voor my vyande

Nederig alleen weggegooi
Deur ‘n stukkende wêreld woes leeg verwerp
Kom soek ek weer genade genoeg vir my
By die voet van die kruis kniel ek neer

Ek sal nie wankel nie ek sal nie val
Ek sal vashou aan die bloed dit maak my vry
Ek sal aan U vashou ek sal nie val
Ek sal nie twyfel aan die krag van die kruis

Nederig alleen weggegooi
Deur ‘n stukkende wêreld woes leeg verwerp
Kom soek ek weer genade genoeg vir my
By die voet van die kruis
Kniel ek neer

Ek sal nie wankel nie ek sal nie val
Ek sal vashou aan die bloed dit maak my vry
Ek sal aan U vashou ek sal nie val
Ek sal nie twyfel aan die krag van die kruis

Meer as wat ek kan begryp
Meer as wat die lewe knyp
Loop ek die pad die pad van smart saam U

Die nag verdwyn die more kom
Ek sal nie bang wees al kom doods skaduwee
Loop ek die pad die pad saam met U

Sal nie wankel nie
Ek sal vashou aan die bloed dit maak my vry
Ek sal aan U vashou ek sal nie val
Ek sal nie twyfel aan die krag van die kruis
Ooh die krag van die kruis

Ek sal aan U vashou ek sal nie val
Ek sal nie twyfel aan die krag van die kruis
Die krag van die kruis ooh
Van die kruis
Ek sal vashou aan die kruis
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Krag Van Die Kruis

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la valise
2| symbole à gauche de l'oeil
3| symbole à gauche de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid