song lyrics / Juanita du Plessis / As Jy Eendag Van My Hou lyrics  | FRen Français

As Jy Eendag Van My Hou lyrics

Performer Juanita du Plessis

As Jy Eendag Van My Hou song lyrics by Juanita du Plessis official

As Jy Eendag Van My Hou is a song in Afrikaans

Ek het so lank probeer
As jy net deur my kon sien
Maar 'n glimlag verberg die seer
En elke môre bly miskien
Al my drome, saam met jou
Dis al wat ek het
Maar weet net
Ek is altyd hier vir jou

As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore (Verlore)
En jy weet, ek sal weer probeer

Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou
As jy eendag van my hou

Ek wonder hoe sou dit wees
As jy my net vas kon hou
As jy wil kan jy dit lees
Dis jy vir my en ek vir jou

Al my drome, saam met jou
En nou is daar net hoop
As jy wegloop
Sal my hele lewe vou

As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore (Verlore)
En jy weet, ek sal weer probeer
Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou

As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore (Verlore)
En jy weet, ek sal weer probeer
Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou
As jy eendag van my hou
As jy eendag van my hou
As jy net eendag van my hou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Jy Eendag Van My Hou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol to the right of the trash
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid