paroles de chanson / Juanita du Plessis parole / As Jy Eendag Van My Hou lyrics  | ENin English

Paroles de As Jy Eendag Van My Hou

Interprète Juanita du Plessis

Paroles de la chanson As Jy Eendag Van My Hou par Juanita du Plessis lyrics officiel

As Jy Eendag Van My Hou est une chanson en Afrikaans

Ek het so lank probeer
As jy net deur my kon sien
Maar 'n glimlag verberg die seer
En elke môre bly miskien
Al my drome, saam met jou
Dis al wat ek het
Maar weet net
Ek is altyd hier vir jou

As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore (Verlore)
En jy weet, ek sal weer probeer

Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou
As jy eendag van my hou

Ek wonder hoe sou dit wees
As jy my net vas kon hou
As jy wil kan jy dit lees
Dis jy vir my en ek vir jou

Al my drome, saam met jou
En nou is daar net hoop
As jy wegloop
Sal my hele lewe vou

As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore (Verlore)
En jy weet, ek sal weer probeer
Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou

As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore (Verlore)
En jy weet, ek sal weer probeer
Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou
As jy eendag van my hou
As jy eendag van my hou
As jy net eendag van my hou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de As Jy Eendag Van My Hou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du casque
2| symbole en haut de la valise
3| symbole en bas du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid