song lyrics / Jay / Iewers lyrics  | FRen Français

Iewers lyrics

Performer Jay

Iewers song lyrics by Jay official

Iewers is a song in Afrikaans

Ek sien jou in die aand se skare
Ek wonder of jy my nog kan onthou?
En sou ek dalk vanaand 'n kans kry
Sal ek jou net naby my wil hou

Maar jy kyk vir my en loop verby
Hoe lank gaan jy my nog vermy?
Ek voel my arms rond om jou
Ek wil my alles om jou vou

Iewers nog vanaand gaan ek jou kry
Want ek weet jy hoort hier by my, dit weet jy
Ek sal nie laat gaan tot ek jou hart kan kry

Ek sien nie my lewe sonder jou
En ek weet dat jy van my hou, so kom nou
Gee my net 'n kans om jou vas te hou

Jou oë het my beslis betower
Jou lyf het my net heeltemal verlei
En sou ek dalk jou hart verower
Soek ek jou vir altyd aan my sy

Maar jy kyk vir my en loop verby
Die keer gaan jy my nie vermy
Ek voel my arms rond om jou
Ek wil my alles om jou vou

Iewers nog vanaand gaan ek jou kry
Want ek weet jy hoort hier by my, dit weet jy
Ek sal nie laat gaan tot ek jou hart kan kry

Ek sien nie my lewe sonder jou
En ek weet dat jy van my hou, so kom nou
Gee my net 'n kans om jou vas te hou

So kom vat my weg en soen my
Jy weet die tyd vir speel is verby

Iewers nog vanaand gaan ek jou kry
Want ek weet jy hoort hier by my, dit weet jy
Ek sal nie laat gaan tot ek jou hart kan kry

Ek sien nie my lewe sonder jou
En ek weet dat jy van my hou, so kom nou
Gee my net 'n kans om jou vas te hou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Iewers lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the suitcase
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol at the top of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid