song lyrics / Jay / Klip In Die Bos lyrics  | FRen Français

Klip In Die Bos lyrics

Performers JayLianie May

Klip In Die Bos song lyrics by Jay official

Klip In Die Bos is a song in Afrikaans

Kom ons vat net vanaand 'n kans
Ek sien die maan dans in jou hare
Ek weet dit is die laaste dans
Ek weet my hart is ondervare

Maar een ding wat ek weet
Is ek kan jou nie vergeet en

En ek weet ek kan jou nie los nie
En ek weet wat ek sê
Gooi 'n klip in die bos
Niemand weet wat die liefde kos nie
Maar ek voel in my hart jy's myne
En ek voel in my hart
Dat jy binne my bly
Jy's die heel beste medisyne

Oh en niks lyk so mooi nie
Ek's niks as ek nie
Hierdie klip in die bos gooi nie

Kom ons vat net vanaand 'n kans
Want ons weet nie of môre kom nie
Ek weet ek kan als verloor
Maar ek gee nie meer langer om nie

Maar een ding wat ek weet
Is ek kan jou nie vergeet en

En ek weet ek kan jou nie los nie
En ek weet wat ek sê
Gooi 'n klip in die bos
Niemand weet wat die liefde kos nie
Maar ek voel in my hart jy's myne
En ek voel in my hart
Dat jy binne my bly
Jy's die heel beste medisyne

Oh en niks lyk so mooi nie
Ek's niks as ek nie
Hierdie klip in die bos gooi nie

Wat as ek die kans nie vat nie?
Nie met jou die waarheid praat nie
Sal ek hierdie hardklop van jou liefde
Verdrink in my
Wat as ek die woorde nie sê nie
Wat beteken liefde vir my

En ek weet ek kan jou nie los nie
En ek weet wat ek sê
Gooi 'n klip in die bos
Niemand weet wat die liefde kos nie
Maar ek voel in my hart jy's myne
En ek voel in my hart
Dat jy binne my bly
Jy's die heel beste medisyne

Oh en niks lyk so mooi nie
Ek's niks as ek nie
Hierdie klip in die bos gooi nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Klip In Die Bos lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid