song lyrics / Jan de Wet / Want So Lief Het God Die Wêreld Gehad lyrics  | FRen Français

Want So Lief Het God Die Wêreld Gehad lyrics

Performers Jan de WetDie Louwtjie OutjiesWillie JoubertMelanie SteenkampSoekie

Want So Lief Het God Die Wêreld Gehad song lyrics by Jan de Wet official

Want So Lief Het God Die Wêreld Gehad is a song in Afrikaans

God het die wêreld so liefgehad, Hy het Sy enigste Seun gegee
Sodat elkeen wat in Jesus glo, die ewige lewe sal hê

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy Sy enigebore Seun
Gegee het, gegee het sodat elkeen wat in Hom glo
Nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê

God het die wêreld so liefgehad, Hy het Sy enigste Seun gegee
Sodat elkeen wat in Jesus glo, die ewige lewe sal hê

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy Sy enigebore Seun
Gegee het, gegee het sodat elkeen wat in Hom glo
Nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê
Die ewige lewe sal hê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Want So Lief Het God Die Wêreld Gehad lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol at the bottom of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid