song lyrics / Jan de Wet / Soos 'n Man Van Die Woord lyrics  | FRen Français

Soos 'n Man Van Die Woord lyrics

Performer Jan de Wet

Soos 'n Man Van Die Woord song lyrics by Jan de Wet official

Soos 'n Man Van Die Woord is a song in Afrikaans

Here ons hoor U stem U vra wie sal ek stuur?
Om die wêreld te leer van God se liefde
Here ons meld ons aan raak ons aan met U vuur
Gee ons krag vir die stryd hou ons wil in U beheer

Ons sal gaan en ons sal leef in Jesus se liefde
Ek en my huis sal vertel en U dien met ons lewe
Here ons meld ons aan sodat U ons kan stuur
Maak ons mans van U Woord laat U Gees in ons regeer

Ons kan staan deur te leef net soos U Woord dit van ons vra
Want U liefde oorwin die krag van die dood
Ons sal oorwin deur U bloed en deur U Woord wat ons bely
In U Naam kan ons staan niks sal ons keer nie

Ons sal gaan ons sal leef in U liefde
Ons sal gaan ons sal doen soos U sê

Here ons meld ons aan raak ons saam met die vuur
Maak ons mans van U Woord laat ons saam met U regeer
Ons sal gaan ons sal leef soos U Woord ons beveel
Ons sal gaan ons sal leef soos U Woord ons beveel
Soos ‘n man van die Woord
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Soos 'n Man Van Die Woord lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the house
2| symbol to the right of the padlock
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid