song lyrics / Jan de Wet / Meer En Meer Soos Jesus lyrics  | FRen Français

Meer En Meer Soos Jesus lyrics

Performers Jan de WetDie Louwtjie OutjiesWillie JoubertMelanie SteenkampSoekie

Meer En Meer Soos Jesus song lyrics by Jan de Wet official

Meer En Meer Soos Jesus is a song in Afrikaans

Ek wil so graag glo dat ek Sy kind is
Ek wil so graag sê ek's lief vir Hom
Ek wil weet dat ek aan Hom verbind is
Ek wil so graag reg wees as Hy kom

Want ek word meer en meer en meer en meer soos Jesus
Ek kom nader nader nader aan Sy troon
My hele hele lewe gee ek aan Jesus
In my hart dra Hy die kroon

Ek wil so graag glo dat Hy die een is
Ek wil so graag sê ek's lief vir Hom
Ek wil so graag bid as ek alleen is
Ek wil so graag reg wees as Hy kom

Want ek word meer en meer en meer en meer soos Jesus
Ek kom nader nader nader aan Sy troon
My hele hele lewe gee ek aan Jesus
In my hart dra Hy die kroon

Ek wil so graag glo dat ek Sy kind is
Ek wil so graag sê ek's lief vir Hom
Ek wil weet dat ek aan Hom verbind is
Ek wil so graag reg wees as Hy kom

Want ek word meer en meer en meer en meer soos Jesus
Ek kom nader nader nader aan Sy troon
My hele hele lewe gee ek aan Jesus
In my hart dra Hy die kroon
In my hart dra Hy die kroon
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Meer En Meer Soos Jesus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol to the right of the eye
3| symbol at the bottom of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid