song lyrics / Jan de Wet / Loof Hom Met die Tromme lyrics  | FRen Français

Loof Hom Met die Tromme lyrics

Performer Jan de Wet

Loof Hom Met die Tromme song lyrics by Jan de Wet official

Loof Hom Met die Tromme is a song in Afrikaans

Loof Hom met die tromme
Loof Hom met die harp
Loof Hom met die klinkende simbale
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Prys Hom met jul stemme
Prys Hom uit die hart
Prys Hom in die hemel en op aarde
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Loof Hom met viole
Loof Hom met 'n fluit
Loof Hom met klaviere en kitare
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer

Loof Hom met die tromme
Loof Hom met die harp
Loof Hom met die klinkende simbale
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Alles wat asem het
Loof, loof die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Loof Hom Met die Tromme lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid