song lyrics / Jan de Wet / Groter Is Hy Wat In Jou Is lyrics  | FRen Français

Groter Is Hy Wat In Jou Is lyrics

Performers Jan de WetDie Louwtjie OutjiesWillie JoubertMelanie SteenkampSoekie

Groter Is Hy Wat In Jou Is song lyrics by Jan de Wet official

Groter Is Hy Wat In Jou Is is a song in Afrikaans

Groter is Hy wat in jou is as hy wat in die wêreld is
Jesus in jou is sterker as enige aard se mag
Groter is Hy wat in jou is as hy wat in die wêreld is
Jesus in jou is sterker as enige aard se mag

En ons sê wow, vir Sy goedheid en liefde
Wow vir Sy grootheid en krag
Wow Hy vergewe ons sondes
Die Skepper van die groot heelal

Jesus in jou is sterker as enige aard se
As enige aard se
Enige aard se mag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Groter Is Hy Wat In Jou Is lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid