song lyrics / Jan de Wet / Daar's 'n Dierbare Kruis lyrics  | FRen Français

Daar's 'n Dierbare Kruis lyrics

Performer Jan de Wet

Daar's 'n Dierbare Kruis song lyrics by Jan de Wet official

Daar's 'n Dierbare Kruis is a song in Afrikaans

Daar's 'n dierbare kruis waar my Heiland bewys
Die liefde wat Hy vir my het
Daar is alles voldaan en die vyand verslaan
Daar word ek van sonde gered

By die kruis, by die kruis wil ek bly
Tot die stryd hier benede is volstry
Tot ek eens in die hemel sal woon
Daar verwissel ons kruis met 'n kroon

(Daar verwissel ons kruis met 'n kroon)

O die dierbare kruis waar die uiterste prys
Deur kosbare bloed is betaal
Daar is smarte gely en versoening verkry
Waar Jesus oorwinning behaal

By die kruis, by die kruis wil ek bly
Tot die stryd hier benede is volstry
Tot ek eens in die hemel sal woon
Daar verwissel ons kruis met 'n kroon

By die dierbare kruis sal my loflied verrys
Tot eenmaal daarbo by die troon
Want dan is ons tuis in die Vader se huis
En dan wissel ons kruis met 'n kroon

By die kruis, by die kruis wil ek bly
Tot die stryd hier benede is volstry
Tot ek eens in die hemel sal woon
Daar verwissel ons kruis met 'n kroon

Tot ek eens in die hemel sal woon
Daar verwissel my kruis met 'n kroon
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daar's 'n Dierbare Kruis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid