song lyrics / Jan de Wet / Bring My Die Ou-Ou Tyding lyrics  | FRen Français

Bring My Die Ou-Ou Tyding lyrics

Performer Jan de Wet

Bring My Die Ou-Ou Tyding song lyrics by Jan de Wet official

Bring My Die Ou-Ou Tyding is a song in Afrikaans

Bring my die ou, ou tyding
Die tyding van God's heil
Van Jesus' sondaars liefde
Die liefde sonder peil

O bring dit my eenvoudig
Soos vir ‘n kindjie klein
Want ek is swak en nietig
Ja hulpeloos en onrein

Bring my die ou, ou tyding
Bring my die ou, ou tyding
Bring my die ou, ou tyding
Die boodskap van God's heil

Bring my die tyding duidelik
Dat ek dit kan verstaan
Vertel my hoe die Heiland
My van die vloek ontslaan

Bring my die tyding dikwels
Want ek vergeet so gou
Lank voor die middag hitte smelt reeds die more dou

Bring my die ou, ou tyding
Bring my die ou, ou tyding
Bring my die ou, ou tyding
Die boodskap van God's heil

Bring my die ou, ou tyding
Bring my die ou, ou tyding
Bring my die ou, ou tyding
Die boodskap van God's heil
Die boodskap van God's heil
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bring My Die Ou-Ou Tyding lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the suitcase
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid