song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / Wyn Uit Water lyrics  | FRen Français

Wyn Uit Water lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

Wyn Uit Water song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

Wyn Uit Water is a song in Afrikaans

In Kana was die bruilhof met goed optreef
Toe iemand dit skielik sien die wyn houers is leeg
O wat 'n ramp die wyn is alles op
Die mense gaan nou oorals sê die bruilof was 'n vlop

Maria het vir Jesus daarvan vertel
Want in haar hart het sy geweet dat Hy dit reg kan stel
'n Wonderplan het Jesus toe gemaak
Hy't water in die kanne gegooi en wyn daarvan gemaak

Wyn uit water het Jesus gemaak
Toe die wyn op die bruilhof in Kana opraak
Wyn uit water het Jesus gemaak
Toe die wyn op die bruilhof in Kana opraak

Maria het dit gou opgemerk
Dit was Jesus se eerste wonderwerk
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wyn Uit Water lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid