song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / Wilde Diere lyrics  | FRen Français

Wilde Diere lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

Wilde Diere song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

Wilde Diere is a song in Afrikaans

Daar is baie baie diere in die veld of in die bos
Party het groot sterk spiere of 'n hare dos
Dink aan die sjimpansee en die olifant
En die groot ou seekoei daaran die waterkant

Daar is baie baie diere in die veld of in die bos
Elk een het sy plek en elke een soek kos
Dink net aan ou hiëna die buffel en die slang
Die luiperd en die krokodil wat self 'n bok kan vang

Daar is baie baie diere in die veld of in die bos
Die Here sorg vir elk een en stuur vir hulle kos
Vir koedoe en kameelperd vir renoster en vir leeu
Vir springbok en vir jakkals wat tjank en blaf en skreeu

Daar is baie baie diere in die veld of in die bos
Die Here sorg vir almal en stuur vir hulle kos
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wilde Diere lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid