song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / So Baie Visse lyrics  | FRen Français

So Baie Visse lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

So Baie Visse song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

So Baie Visse is a song in Afrikaans

Ek sien 'n honderd barbers en 'n kabeljou of tien
Selfs hier en daar 'n katvis, sardiens so ver jy sien
Toe Jesus besluit en hul gooi die nette uit
Aan die boot se anderkant was die vissie meer
Die net wou skeur dit was 'n wonderwerk want
Jesus is die Heer

Want al het hulle heel nag oor die vis gestress
As Jesus help met vis vang dan is dit 'n sukses
Toe Jesus besluit en hul gooi die nette uit
Aan die boot se anderkant was die vissie meer
Die net wou skeur dit was 'n wonderwerk want
Jesus is die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for So Baie Visse lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol at the top of the cross
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid