song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / Simson lyrics  | FRen Français

Simson lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

Simson song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

Simson is a song in Afrikaans

Simson was so groot en sterk die Here het deur hom gewerk
Voor die mense hom kon keer het hy 'n leeu verskeer
Simson was die sterkste ou niemand kon hom ooit vashou
Die filstyne wou hom vang maar hy was glad nie bang

Delila was 'n baie mooi vrou en Simson het van haar gehou
Sy het in sy oor geneul en sy geheim gesteel
Toe sny hul al sy hare af en almal sit en kyk en wag
Toe sien hulle hy het geen krag en gryp hom vas

Hulle het hom vasgebloei sy hare het toe weer gegroei
Skielik was hy weer so sterk dat God deur hom kon werk
Hy gryp toe 'n groot pilaar en almal was daar bymekaar
Die filistyne kon nie keer die dak val op hul neer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Simson lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the suitcase
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid