song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / Samuel lyrics  | FRen Français

Samuel lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

Samuel song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

Samuel is a song in Afrikaans

Hanna het 'n kind gevra
En toe sê die Here ja
Toe noem sy die kindjie Samuel

Toe hy groter word het sy
Hom in God se huis laat bly
En daar het hy toe meer van God geleer

Samuel
Samuel
Het die mense van God vertel

Samuel was 'n profeet
En almal het van hom geweet
Niemand was so groot in Israel

Samuel
Samuel
Het die mense van God vertel

Samuel
Samuel
Het die mense van God vertel
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Samuel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the helmet
2| symbol at the top of the cross
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid