song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / Nehemia lyrics  | FRen Français

Nehemia lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

Nehemia song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

Nehemia is a song in Afrikaans

Al lê die hele stad in stukke
Al bly daar baie min van oor
Bring al die grawe en die pikke
Begin die bouwerk weer van voor, Jersusalem
Net soos Nehemia

Die Here wil die stad weer opbou
Kom bring die troffels en die steen
Laat ons begin en laat ons aanhou
Kom pak die klippe een vir een

Al wil die vyand ons verhinder
Al lag hy dat die stof so staan
Al word daar ook van ons geskinder
Die bouwerk sal ons nie laat staan (Jersusalem)
Net soos Nehemia (Jerusalem)
Net soos Nehemia
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nehemia lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol to the left of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid