song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / My God Is So Groot/Dit Borrel In My - Keurspel lyrics  | FRen Français

My God Is So Groot/Dit Borrel In My - Keurspel lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

My God Is So Groot/Dit Borrel In My - Keurspel song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

My God Is So Groot/Dit Borrel In My - Keurspel is a song in Afrikaans

My God is so groot so sterk en so magtig daar's niks wat my God nie kan doen

Die berge maak Hy riviere daarby die see en alles daarin

Dit borrel in my want ek is so bly Jesus het my lief
Vir my't Hy gesterf en gered van verderf ja Jesus het my lief

Dit borrel in my want ek is so bly Jesus maak my lewe vry
Hy neem al my sondes weg dit borrel dit borrel in my in my
Dit borrel dit borrel in my
Dit borrel dit borrel in my

My God is so groot so sterk en so magtig daar's niks wat my God nie kan doen
My God is so groot so sterk en so magtig daar's niks wat my God nie kan doen
Die berge maak Hy riviere daarby die see en alles daarin
My God is so groot so sterk en so magtig daar's niks wat my God nie kan doen
Daar's niks wat my God nie kan doen
Daar's niks wat my God nie kan doen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My God Is So Groot/Dit Borrel In My - Keurspel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid