song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / Jona lyrics  | FRen Français

Jona lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

Jona song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

Jona is a song in Afrikaans

Jona gaan na Nineve maar hy wou nie luister nie
Hy vaar toe na Tarsis toe op 'n grote skip

Daar kom toe 'n storm aan groter as groot
Jona val toe in die see toe sluk 'n vis hom in

Jona is toe baie spyt die vis spoeg nou vir Jona uit
Die Here sê toe weer 'n keer gaan na Nineve

Ja Here ek sal dan maar gaan slof slof stap ou Jona aan
Al die pad na Nineve omdraai kan hy nie

Hy sê toe vir almal daar God het julle lief dis waar
Die mense was toe baie bly toe hul die boodskap kry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jona lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid