song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / Goggas lyrics  | FRen Français

Goggas lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

Goggas song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

Goggas is a song in Afrikaans

Daar is goggas in die see en daar is goggas in die tuin
Daar is diertjies wat kan skree en daar is vliegies groot en klein
Daar is skoenlappers en miertjies daar is voëltjies wat kan vlieg
Daar is allerhande diertjies wat op grassies sit en wieg

Kyk hoe mooi het God dit alles gemaak
Dis so mooi (Dis so mooi)
O so mooi (Baie mooi)

Kyk hoe mooi het God dit alles gemaak
Dis so mooi (Dis so mooi)
O so mooi (O so mooi)

Daar is diertjies met gesiggies wat te oulik is vir my
En vuurvlieggies met blink liggies wat mens in die donker kry
En die paddatjies en kriekies kan ook baie vreugde bring
In die aand hoor jy die liedjies wat hul in die donker sing

Kyk hoe mooi het God dit alles gemaak
Dis so mooi (O so mooi)
O so mooi (Kyk hoe mooi)

Kyk hoe mooi het God dit alles gemaak
Dis so mooi (Dis so mooi)
O so mooi (O so mooi)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Goggas lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol to the left of the eye
3| symbol to the right of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid