song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / Elia Het Gebid lyrics  | FRen Français

Elia Het Gebid lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

Elia Het Gebid song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

Elia Het Gebid is a song in Afrikaans

Elia was 'n man net soos ek en jy
En hy het in Israel swaar gekry
Die koning het 'n vreemde vrou getrou
Jesebel was haar naam 'n nare vrou
Jesebel was haar naam 'n nare vrou

Elia en die Here was baie kwaad
Jesebel en die koning het God verlaat
En aaklige afgode het hul aanbid
Toe het Elia een kant gaan sit
Ja toe het Elia een kant gaan sit

Hy het toe gebid en die Heer gevra
Dat dit vir drie jaar niks sou reën nie
God het toe gehoor en geantwoord ja
Hy sou die land nie verder seën nie

Na drie jaar se droogte bid Elia weer
Hy weet niks sou meer 'n storm kon keer
Die Here het die mense jammer gekry
Die reën het ooral rondgeval die mense was te bly
Die reën het ooral rondgeval Elia was ook bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Elia Het Gebid lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid