song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / Ek Is So Bly, Bly, Bly lyrics  | FRen Français

Ek Is So Bly, Bly, Bly lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

Ek Is So Bly, Bly, Bly song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

Ek Is So Bly, Bly, Bly is a song in Afrikaans

Ek is so bly bly bly Hy woon in my hart
Jesus my Heer woon in my hart
Ek is vol vreugde vreugde vreugde want Hy woon in my hart
Hy't in my hart kom bly

Ek is vol liefde so vol van liefde
Want Jesus woon hier binne in my hart, hier in my hart
Ek is vol vrede so vol van vrede
Want Jesus woon hier binne in my hart

Ek is so bly bly bly Hy woon in my hart
Jesus my Heer woon in my hart
Ek is vol vreugde vreugde vreugde want Hy woon in my hart
Hy't in my hart kom bly

Ek is vol liefde so vol van liefde
Want Jesus woon hier binne in my hart, hier in my hart
Ek is vol vrede so vol van vrede
Want Jesus woon hier binne in my hart

Ek is vol liefde so vol van liefde
Want Jesus woon hier binne in my hart, hier in my hart
Ek is vol vrede so vol van vrede
Want Jesus woon hier binne in my hart
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Is So Bly, Bly, Bly lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid