song lyrics / Jan De Wet En Die Lofkleuters / Die Huis Op Die Rots lyrics  | FRen Français

Die Huis Op Die Rots lyrics

Performer Jan De Wet En Die Lofkleuters

Die Huis Op Die Rots song lyrics by Jan De Wet En Die Lofkleuters official

Die Huis Op Die Rots is a song in Afrikaans

As jy bou moet jy slim wees
Op die rots moet jou huisie staan
As jy op die sand 'n huis wil bou
Sal hy maar gou vergaan

Die winde waai en die reën val neer
Sal die rots onder jou die storm keer
Sal die dak afwaai of die mure vou
Sal jou huis jou veilig hou

God's woord God's woord is die rots waarop ek staan
In die reën in die wind sal ek nie vergaan
Hy hou my veilig naby Hom
Die storms kan maar kom
Ek is veilig by Hom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Huis Op Die Rots lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid