song lyrics / Jakkie Louw / Pampoene Op die Dak lyrics  | FRen Français

Pampoene Op die Dak lyrics

Performers Jakkie LouwAnton Goosen

Pampoene Op die Dak song lyrics by Jakkie Louw official

Pampoene Op die Dak is a song in Afrikaans

Bekkie, bokkie, baby
Is jy ook so lief vir my?
Daar's 'n deel van jou wat vry wil bly
Ma' die anner kant van jou wil net die heeltyd vry

Waar kry jy jou luck vandaan?
Always oopoog op die stoep gestaan
Bekkie, bokkie, baby dis 'n skande dat niks ook so sou verander nie

Pampoene op die dak (Horings op die stoep)
Pampoene op die dak (Dis 'n tjoepstil stoep)
Dis Calvin Klein en Gucci op die gatsak maar pampoene op die dak

Bekkie, bokkie, baby
As jou geblomde rokkie wip
Kan jy my hart maar op jou hande dra
Al gooi jou pa met klip

Al sou jou antie met 'n kierie slaan
Al skree jou oompie op jou ma
Bekkie, bokkie, baby en ek ry 'n wonderlike wolwielwa

Pampoene op die dak (Horings op die stoep)
Pampoene op die dak (Dis 'n tjoepstil stoep)
Dis Calvin Klein en Gucci op die gatsak maar pampoene op die dak

Pampoene op die dak (Horings op die stoep)
Pampoene op die dak (Dis 'n tjoepstil stoep)
Dis Calvin Klein en Gucci op die gatsak maar pampoene op die dak

Bekkie, bokkie, baby
Is jy ook so lief vir my?
Daar's 'n deel van jou wat vry wil bly
Ma' die anner deel van jou wil net die heeltyd vry

Waar kry jy jou luck vandaan?
Always oopoog op die stoep gestaan
Bekkie, bokkie, baby dis 'n skande dat niks ook ooit sou verander nie

Pampoene op die dak (Horings op die stoep)
Pampoene op die dak (Dis 'n tjoepstil stoep)
Dis Calvin Klein en Gucci op die gatsak maar pampoene op die dak

Pampoene op die dak (Horings op die stoep)
Pampoene op die dak (Dis 'n tjoepstil stoep)
Dis Calvin Klein en Gucci op die gatsak maar pampoene op die dak

Maar pampoene op die dak
Net pampoene op die dak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Pampoene Op die Dak lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol at the top of the cross
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid