song lyrics / Jack Parow / Skattie lyrics  | FRen Français

Skattie lyrics

Performer Jack Parow

Skattie song lyrics by Jack Parow official

Skattie is a song in Afrikaans

Julle weet daai laat aande by jou local bar
Jy sluk jou laaste dop en vra vir die bill
En net soos jy opstaan en wil rol, rol daar ‘n los ding in
Barman gooi daar nog ‘n dubbel
Skattie doesn’t know

Tot laat in die aand by die bar gesit
En my clutch het al vroeg aand klaar geglip
My girl se moer was al klaar gestrip
So ek kan maar net sowel nog ‘n laaste drink
Wou net een vir die pad gou deur kom druk
En soos ‘n skim in die nag by die deur uit glip
Ek sweer dat ek my dop net neer wou sit
Toe daai kat haar gat heen en weer kom skud
Oh shit, ek moet split, maar ek’s trapped in haar dans moves
Vasgevang tussen die deur en die dansvloer
Fuck it, ek’s hier maybe staan ek ‘n kans bru
Vanaand laat pappa die poppe fokken dans dude
Nice moves, tune ek toe sy verby my rol
Ek sê barmen maak gou haar dop weer vol
Sy’s like, hallo, ek’s Carmen, wat’s jou naam skattebol?
Ek’s Pappa P, baby, en ek’s lus vir jol

Skattie doesn’t know
Nee Skattie fokken weet nie
Skattie doesn’t know
Dat my tenks klaar leeg nie
So don’t tell Skattie
Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know
Van my en jou

Heel aand by die bar sit en fucked geraak
Tot laat aand gesit en klomp kak gepraat
Ek kon voel vanaand gaan ek kak kom maak
Enige thoughts van die huis het my kop verlaat
Klaar gepraat, dié was ‘n planned attack
Ek het hier en daar fokken uitgeblack
Nog gesit en met haar by die bar gechat
Toe fluister sy in my oor “babe, I’ll be right back”
Sy’t so lank gevat ek dog sy druk dalk ‘n drol
En ek moes self pee so ek het na die stalls gerol
Maar ‘n hand het my skielik aan my rug geruk
En my vas teen die toilet se muur gedruk
Ek het geskrik, onthou ek was dik gesuip
Gedog, fok, my storie is uit gefluit
Try escape, ek focus om op te kyk
En sien dis sy wat my so aan die piel kom gryp

Skattie doesn’t know
Nee Skattie fokken weet nie
Skattie doesn’t know
Dat my tenks klaar leeg nie
So don’t tell Skattie
Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know
Van my en jou

Don’t overshare jy weet wat next gebeur
Mekaar deur en deur, heen en weer verskeur
O here nee, oor alles soos ‘n bom ontplof
Toe kom reality weer aan my deur geklop
Fok, 32 missed calls
Terwyl die dol my tol in haar mond rond rol
Fuck, ok, chill, ek moet mooi dink gou
High five, check, ek kry jou op die dansvloer nou
Gots to go, hallo? “WAAR DE FOK IS JY?”
Hey! Sorry, nou net eers my foon gekry
Iemand het dit try steel toe ek wou huistoe ry
WAT? JY PRAAT MOS NOU FOKKEN KAK MET MY!
Jy’t stories gepost van ‘n girl wat rond gehang het!
Dit was HY dis hoe ons die doos uitgevang het!
Ek sweer baby, hoekom sal ek ooit vir jou jok
Ek sou laat jy met hom praat maar hy’s opgefok
JY KLINK GESUIP!
Nee, ek’s maar net gestress
Kan nie glo ek het my foon nie, voel so gebless
Sien jou nou, wil net gou nug-ag rustig raak
Moral of the story don't post stories by die bar

Skattie doesn’t know
Nee Skattie fokken weet nie
Skattie doesn’t know
Dat my tenks klaar leeg nie
So don’t tell Skattie
Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know
Van my en jou

Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Skattie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol at the top of the envelope
3| symbol at the top of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid