song lyrics / Jack Parow / Jantjie Volstruis lyrics  | FRen Français

Jantjie Volstruis lyrics

Performers Jack ParowHappy Boys

Jantjie Volstruis song lyrics by Jack Parow official

Jantjie Volstruis is a song in Afrikaans

Jantjie Volstruis, waar hy kom is hy tuis gaan staan in die stof en jou my handjies gewys
Jantjie Volstruis, waar hy kom is hy tuis en hier tussen julle voel ek by die huis

Ons het alles wat julle soek, al die beste medisyne
Baie doppe in die week baby lees tussen die lyne
Jy weet mos bra wat joune is is myne ek maak asof ek werk, het jou nou, nou weer buite
Feite, 'n lewe vol slegte besluite (Jantjie Volstruis)

Ek pak die lang pad aan en wasem op die ruite
Ek's te lank verlore om so gou weer gevind te word (Jantjie Volstruis)
Geheime op die pad het ook 'n storie in die wind gelaat

So wie sê as jy ouer raak, dat jy ewe skielik oud is (Jantjie Volstruis)
En wie sê as jy groter is moet jy ewe skielik focus
So hocus-pocus, fok off want as ek eers gerope is soos harre hout is (Jantjie Volstruis)
En die doppe lekker koud is want tussen my vriende is waar ek my geluk vind (Jantjie Volstruis)
Die tye met tjommies wat my geluk bring
Die dag wat ek doodval is die dag wat ek uittree (Jantjie Volstruis)
En as jy my iewers sien sit kan jy my nog 'n dop gee

Jantjie Volstruis, waar hy kom is hy tuis, gaan staan in die stof en jou my handjies gewys
Jantjie Volstruis, waar hy kom is hy tuis en hier tussen julle voel ek by die huis

Ek word wakker in die oggend, bier in hand, ons koers na die kus toe, see en sand (Jantjie Volstruis)
Met die troubles van die lewe is ek min gespin en ek reis lekker lig en my bagasie min (Jantjie Volstruis)
Sit my neer waar ek my voete in die grond kan steek (Jantjie Volstruis)
Stuur my weg op my roete, laat my rond beweeg
Waarvan die hart mos vol is, loop die mond van oor (Jantjie Volstruis)
Het die son deur my sondes, met die maan getoor

Jantjie Volstruis, waar hy kom is hy tuis, gaan staan in die stof en jou my handjies gewys
Jantjie Volstruis, waar hy kom is hy tuis en hier tussen julle voel ek by die huis

So kom staan saam hier voor en kom dans met my
Want ek's dankbaar elke dag ek het die kans gekry
Dis hoekom ek elke aand tot laaste bly en daar's 'n plekkie in my kar as jy saam wil ry
So dankie my hartjie, 'n soentjie, 'n kwartjie, hier gestrand tussen die kerk en die parkie
So light maar 'n jointjie en kraak nog 'n bier want dis lekker, dis lekker, dis tog te lekker hier

Ja Jantjie Volstruis, waar hy kom is hy tuis, gaan staan in die stof en jou my handjies gewys
Jantjie Volstruis, waar hy kom is hy tuis en hier tussen julle voel ek by die huis

Jantjie, kom huistoe, die Kaap is leeg sonder jou

Waar hy kom is hy tuis, waar hy kom is hy tuis
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jantjie Volstruis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol to the left of the star
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid