song lyrics / Jack Parow / Altyd Op Vakansie lyrics  | FRen Français

Altyd Op Vakansie lyrics

Performers Jack ParowLoki Rothman

Altyd Op Vakansie song lyrics by Jack Parow official

Altyd Op Vakansie is a song in Afrikaans

Yo elke oggend raak ek wakker met 'n kopseer
Voel asof 'n blerrie bom ontplof het in my kop weer
Ag nee wanneer's it nou tjop en nou die dop neer thirty five stillerlat pissies dink aan opgee
Gooi weer, nog net enetjie voor ek die pad vat
Nog 'n laaste loop dop voor pappa weer die pad slat
Almal tune, raak groot en draai bietjie die kraan af
Maar kyk hier, niemand hou vir katjie van die baan af (Meow)

Ja wat, baby ek moet huis toe wil jy saam stap ek en jy kan lekker laat lê op 'n Maandag
Raak wakker met my blêrrie elmboogies nerf-af
En op my foon vyf-en-dertig miss calls van die werk af
Nee jong wanneer kry Karel nou 'n meisie, nee jong wanneer koop Karel nou 'n huisie
Nee jong Karel hardloop eerder heeltyd kaalgat en hop skiep en flip en jump sy aan 'n paal vas

Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie)
Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Check, check, check) (Uh)

Yo gisteraand weer my salaris geblaas op die bonnet van my Yaris gebraak
In die driveway voor my huis uitgepas en wakker geraak met my ma wat my raas
Maar dis als cool man, ek's cooler as 'n cucum', duik net op Tinder, slaap op 'n Futon (Sjoe)
Maat, ek's maybe nou bietjie luigat, maar as die wenstreep wink gaan ek jou weer verby vat

Los jou pap nat, swaai jou soos 'n voordeur los jou quad-bike trouble is my voorkeur
Want hierdie skollie het nog goeders om te gee, want julle almal flippen Sipho kyk vir meer
Want daar's altyd goeie tye om die draai, so moenie stress nie, Karel's blêrrie kwaai
Wilder as die weste, die vetste vibes, so alles van die beste, die groente braai

Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie)
Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Uh)

Check check
Uh
Check check

Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie)
Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Uh)

Salaris geblaas, party gehad, kaal gestreak oor die straat, uitgegaan en uitgepas
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: LOUWTJIE ROTHMAN, ZANDER TYLER
Copyright: Sony/ATV Music Publishing LLC

Comments for Altyd Op Vakansie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the heart
2| symbol to the left of the house
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid