song lyrics / Helmut Meijer / Klop Jou Hart Nog Langs Myne? lyrics  | FRen Français

Klop Jou Hart Nog Langs Myne? lyrics

Performer Helmut Meijer

Klop Jou Hart Nog Langs Myne? song lyrics by Helmut Meijer official

Klop Jou Hart Nog Langs Myne? is a song in Afrikaans

Aan die begin kon ek vertel van my planne
Tot laat in die nag was jy die ene ore
Opgewonde en vol verwagting het ons weggespring
Gemik vir die sterre maar net lamppale getref

Klop jou hart nog langs myne?
Klop jou hart nog langs myne?
Kyk ons nog dieselfde rigting?
Kniel ons nog in die aande?

Maar die jaag van drome is gevaarlik
En daar smelt my Icaruss vlerke
Ek weet nou hoe voel ontnugtering, maar ek beur nog voort
In die hoop dat ek jou steeds langs my sal sien

Klop jou hart nog langs myne?
Klop jou hart nog langs myne?
Kyk ons nog dieselfde rigting?
Kniel ons nog in die aande?

Met die agtergrond van gister
Is ons hopelik ‘n bietjie wyser
Sien jy nog kans vir n nuwe plan, glo jy nog ons?
Of het ons foute en teleurstelling gewen?

Klop jou hart nog langs myne?
Klop jou hart nog langs myne?
Kyk ons nog dieselfde rigting?
Kniel ons nog in die aande?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Klop Jou Hart Nog Langs Myne? lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid