song lyrics / Helmut Meijer / Halfuur Vreemdeling lyrics  | FRen Français

Halfuur Vreemdeling lyrics

Performer Helmut Meijer

Halfuur Vreemdeling song lyrics by Helmut Meijer official

Halfuur Vreemdeling is a song in Afrikaans

Dankie vir jou tyd
En ek hoop jy sal my nie verwyt
Dat ek joune gemors het nie

‘n Halfuur van jou lewe
Gepraat met my oor wat jy dink en voel
Ek kan baie min onthou

Miskien sien ons mekaar nooit weer
Ons het dan nou net ontmoet
En jy weet nie van al die worries
Wat in my gedagtes woed
Ek smile so elke nou en dan
Geinteresseerd lyk ek nietemin
Maar ek gaan nie myself ontbloot
Teenoor ‘n halfuur vreemdeling

Jammer ek het weerhou
Oor godsdiens, verhoudings en die politiek
Ek was net nie vrymoedig genoeg

Dankie vir jou tyd
Ek sal jou smile en Ray Ban’s onthou
Maar ek weet nie eers die kleur van jou oë

Miskien sien ons mekaar nooit weer
Ons het dan nou net ontmoet
En jy weet nie van al die worries
Wat in my gedagtes woed
Ek smile so elke nou en dan
Geinteresseerd lyk ek nietemin
Maar ek gaan nie myself ontbloot
Teenoor ‘n halfuur vreemdeling
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Halfuur Vreemdeling lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid