song lyrics / Helmut Meijer / Die Soektog lyrics  | FRen Français

Die Soektog lyrics

Performer Helmut Meijer

Die Soektog song lyrics by Helmut Meijer official

Die Soektog is a song in Afrikaans

Leeg voel my dag.
Herhaal, my nag.
Ontwykend geskep, die idee van sin.
Die soeke daarna, my kruis.

So ek gee my hart vir die son die reën die wind en jou hande.
Ek gee my siel vir die stilte die geraas en die chaos.
Jou lig staan stil op die feit dat ek myself verloor, verdoem.
Van my sinne beroof op die soektog na sin.

Ek het my brûe gebrand, by die dag.
So ek bedel nog ‘n uur, by die nag.
Nuwe perspektief, kan geld my koop.
Maar sin se begrip, vra tyd.

So ek gee my hart vir die son die reën die wind en jou hande.
Ek gee my siel vir die stilte die geraas en die chaos.
Jou lig staan stil op die feit dat ek myself verloor, verdoem.
Van my sinne beroof op die soektog na sin.

So ek gee my hart vir die son die reën die wind en jou hande.
Ek gee my siel vir die stilte die geraas en die chaos.
Jou lig staan stil op die feit dat ek myself verloor, verdoem.
Die soektog na sin, het my sinne geroof.
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Soektog lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid