song lyrics / Gerhard Steyn / Diskomasjien lyrics  | FRen Français

Diskomasjien lyrics

Performers Gerhard SteynJan Blohm

Diskomasjien song lyrics by Gerhard Steyn official

Diskomasjien is a song in Afrikaans

Ons dans nie op disko nie
Diskomasjien diskomasjien
Niemand move soos ons move nie
Jy’s ‘n diskomasjien ‘n diskomasjien

Ons dans nie op disko nie
Jy’s ‘n diskomasjien ‘n diskomasjien
Niemand move soos ons move nie (Jy’s ‘n diskomasjien ‘n diskomasjien)

Kan jy dit voel kan jy dit voel?
Speel daai diskoplaat tot laat vanaand
Kan jy dit voel kan jy dit voel?
So kwart voor tien word jy ‘n diskomasjien

Kan jy dit doen kan jy dit doen?
‘n Bietjie agter toe met daai linker skoen
Kan jy dit doen kan jy dit doen?
Kan jy hulahoop met jou heupe doen?

Ons dans nie op disko nie
Diskomasjien diskomasjien
Niemand move soos ons move nie
Jy’s ‘n diskomasjien ‘n diskomasjien

Ons dans nie op disko nie
Jy’s ‘n diskomasjien ‘n diskomasjien
Niemand move soos ons move nie (Jy’s ‘n diskomasjien ‘n diskomasjien)

Kan jy dit voel kan jy dit voel?
Wat daai ABBA plaat met jou hartklop maak
Kan jy dit voel kan jy dit voel?
Jou John Travolta moves werk super cool

Kan jy dit doen kan jy dit doen?
‘n Bietjie agter toe met daai ander skoen
Kan jy dit doen kan jy dit doen?
Kan jy jou skouers gooi net soos wat Elvis doen?

Ons dans nie op disko nie
Diskomasjien diskomasjien
Niemand move soos ons move nie (Jy’s ‘n diskomasjien ‘n diskomasjien)

Ons dans nie op disko nie
Jy’s ‘n diskomasjien ‘n diskomasjien
Niemand move soos ons move nie (Jy’s ‘n diskomasjien ‘n diskomasjien)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Diskomasjien lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid