song lyrics / Elvis Blue / Skoolgeld lyrics  | FRen Français

Skoolgeld lyrics

Performers Elvis BlueJake OdendaalJuan Oosthuizen

Skoolgeld song lyrics by Elvis Blue official

Skoolgeld is a song in Afrikaans

Ek sal daai skoolgeld betaal
Ek sal daai klippe weer kou
Minder worry oor more
Sal dit alles doen vir jou

Ek sal meer skuld maak by die bank
Want die lewe is kort
Met jou langs my
Wil ek oud word

Ek onthou nou
Toe niemand my wou bel nie
Toe die kanse vir my min was
En die lewe my soos n chappie op wou kou
Ek was honger
Jy was my brood

Ek wil terug gaan
Gaan lepel le met gister
Gaan speel tussen groen bome van jonk wees
So sonder sorge
Vat my terug
Ooh vat my terug


Ek sal daai skoolgeld betaal
Ek sal daai klippe weer kou
Minder worry oor more
Sal dit alles doen vir jou

Ek sal meer skuld maak by die bank
Want die lewe is kort
Met jou langs my
Wil ek oud word


Wil elke aand braai
En ek sal minder werk
Ek sal jou bel uit die bloute
Om sommer net te sê eks lief vir jou
As ek kon terug gaan
Oo vat my terug


Druk op my bors
Jy gee my hoop
Wys my elke dag die pad wat ek moet loop
Ek weet more wag vir my en jou en die pad lê wyd en oop
Oor die bege, deur woestyne, solank jy langs my loop

Ek sal daai skoolgeld betaal
Ek sal daai klippe weer kou
Klippe weer kou

Ek sal daai skoolgeld betaal
Ek sal daai klippe weer kou
Minder worry oor more
Sal dit alles doen vir jou

Ek sal meer skuld maak by die bank
Want die lewe is kort
Met jou langs my
Wil ek oud word
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Skoolgeld lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol to the left of the bulb
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid