song lyrics / Elvis Blue / Hart van 'n Vrou lyrics  | FRen Français

Hart van 'n Vrou lyrics

Performer Elvis Blue

Hart van 'n Vrou song lyrics by Elvis Blue official

Hart van 'n Vrou is a song in Afrikaans

Sy’s ‘n antwoord op gebed
Tot laat in die nag op jou rug gaan lê
En aan haar gedink sy laat jou glo
Daar’s ‘n hemel daar bo

‘n Vrou raak aan jou siel
Sy trek jou uit en sy breek jou oop
Tot die liefde wat jy jare lank soek deur die krake kan spoel
Deur die krake kan spoel

As jy hart breek word die hele wêreld omgekeer
Die stukke wat daar lê pas nooit weer as die hart van ‘n vrou breek
Is sy nooit weer dieselfde nie
Haar drome word in stukke opgeskeer as die hart van ‘n vrou breek

Pophuis in die tuin gebou
Met prinse en prinsesse troues gehou
Als vir jou, vir jare gewag net om jou te ken

O en ‘n vrou is vir ewig
Sy hou niks terug as sy jou lief het
Sy waag alles en al wat sy vra
Is dat jy sal spring, dat jy ook sal spring

As jy hart breek word die hele wêreld omgekeer
En die stukke wat daar lê pas nooit weer as die hart van ‘n vrou breek
Is sy nooit weer dieselfde nie
Haar drome word in stukke opgeskeer as die hart van ‘n vrou breek

As jy die hart van ‘n vrou breek
As jy die hart van ‘n vrou breek

As jy hart breek word die hele wêreld omgekeer
En die stukke wat daar lê pas nooit weer as jy die hart van ‘n vrou breek
Word die hele wêreld omgekeer
En die stukke wat daar lê pas nooit weer as jy die hart van ‘n vrou breek
Is sy nooit weer dieselfde nie
Haar drome word in stukke opgeskeer as die hart van ‘n vrou breek

As jy die hart van ‘n vrou breek
As jy die hart van ‘n vrou breek
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Copyright: DAVID GRESHAM MUSIC

Comments for Hart van 'n Vrou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol to the left of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid