song lyrics / Elvis Blue / Al Wat Ek Weet lyrics  | FRen Français

Al Wat Ek Weet lyrics

Performer Elvis Blue

Al Wat Ek Weet song lyrics by Elvis Blue official

Al Wat Ek Weet is a song in Afrikaans

Jy vra my hoekom draai die aarde hoekom is dit so?
Ek sê ek weet nie maar ek weet ons moet dit glo
Die aarde draai

Jy vra my wat presies is liefde waar kom dit vandaan?
Wie't gedink dis goed dat die liefde moet bestaan?
Was dit maar altyd daar?

Al wat ek regtig weet
Is wat ek voel vir jou is te diep om te meet
En as jy langs my staan maak my lewe sin oh ho
Dis al wat ek weet

Al wat ek regtig weet
Is wat ek voel vir jou is dit te diep om te meet
En as jy langs my staan maak my lewe sin oh ho
Dis al wat ek weet

Jy vra my hoekom so bekommerd oor wat more kom?
Blomme groei en voëls vlieg en ons sien weer die son
Hoekom, hoekom bekommer ons?

Dan kyk ek weer na jou
Ek voel weer diep verlange in my weg gesteek
Is ek net vlees en bloed of is daar meer wat binne leef? Oh ho
Jy laat my leef

Al wat ek regtig weet
Is wat ek voel vir jou is te diep om te meet
En as jy langs my staan maak my lewe sin oh ho
Dis al wat ek weet

Al wat ek regtig weet
Is wat ek voel vir jou is te diep om te meet
En as jy langs my staan maak my lewe sin oh ho
Dis al wat ek weet

Al wat ek regtig weet
Is wat ek voel vir jou is te diep om te meet
En as jy langs my staan maak my lewe sin oh ho
Dis al wat ek weet

Al wat ek regtig weet
Is wat ek voel vir jou is te diep om te meet
En as jy langs my staan maak my lewe sin oh ho
Dis al wat ek weet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Al Wat Ek Weet lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol to the right of the trash
3| symbol to the right of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid