song lyrics / Drakensberg Seunskoor / Dis Kersfees lyrics  | FRen Français

Dis Kersfees lyrics

Performers Drakensberg SeunskoorRina Hugo

Dis Kersfees song lyrics by Drakensberg Seunskoor official

Dis Kersfees is a song in Afrikaans

Met middernag word feestlik weer vir kondig
Dat God as mens neergedaal het op aard
Om te bevry die mens tog van die sonde
Sy volk te red van die dood en die swart

En nuwe hoop vervul die hele aarde toe daardie nag gebore is die Heer

Kniel voor Hom neer
Kom lowe Hom na waarde
Dis Kersfees, dis Kersfees, die Heer dalk tot ons neer
Dis Kersfees, dis Kersfees, die Heer dalk tot ons neer

Laat in geloof, ons almal pligtig nader
Na daardie krip van die Heilige Kind
So het die wyses om Sy vlieg vergader
En voort gelei, die ster Hom gevind

Ons kan Hom nooit na waarde prys en lowe, vir ons gebore en vir ons gely

Kom almal saam
Verhef jou stem na bowe
Dis Kersfees, dis Kersfees, laat ons aan Jesus kyk
Dis Kersfees, dis Kersfees, laat ons aan Jesus kyk
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dis Kersfees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid