song lyrics / Desmond Wells / Meisies lyrics  | FRen Français

Meisies lyrics

Performer Desmond Wells

Meisies song lyrics by Desmond Wells official

Meisies is a song in Afrikaans

Ek hou van meisies wat lekker soen
Van al die meisies, van die Kaap tot Bloem
En ek hou van meisies met hul mooi lang hare
Van Bloubergstrand tot in die kerk basaare

Ek hou van meisies wat lekker soen
Van al die meisies, van die Kaap tot Bloem
En ek hou van meisies met hul mooi lang hare
Van Bloubergstrand tot in die kerk basaare

Ek hou van meisies wat fun kan wees
Nie veel gepla is met boeke lees
En ek hou van meisies wat hul sê kan sê
Dis die tiepe meisies wat ek wil hê

En ek hou van meisies wat fun kan wees
Nie veel gepla is met boeke lees
Ek hou van meisies wat hul sê kan sê
Dis die tiepe meisies wat ek wil hê

Dis die meisies wat jou kop laat spin
Dis die meisies wat jou hart laat sing
Dis die meisies ja, dis die meisies my oom
Ag man dis mos lekker om dit te droom

Ek hou van meisies wat hul heupies swaai
Vir al van meisies wat hou van braai
En ek hou van meisies wat rugby kyk
En van meisies wat lekker ruik

Ek hou van meisies wat hul heupies swaai
Vir al van meisies wat hou van braai
En ek hou van meisies wat rugby kyk
En van meisies wat lekker ruik

Ek hou van meisies wat altyd lag
Met ogies stout, maar ook nog sag
En ek hou van meisies wat kan oe-la-la
Van al die meisies in Suid Afrika

Ek hou van meisies wat altyd lag
Met ogies stout, maar ook nog sag
En ek hou van meisies wat kan oe-la-la
Van al die meisies in Suid Afrika

Dis die meisies wat jou kop laat spin
Dis die meisies wat jou hart laat sing
Dis die meisies ja, dis die meisies my oom
Ag man dis mos lekker om dit te droom

Dis die meisies wat jou kop laat spin
Dis die meisies wat jou hart laat sing
Dis die meisies ja, dis die meisies my oom
Ag man dis mos lekker om dit te droom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Meisies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid