song lyrics / Brandon October / Rock in My Taal (Hoor Hoe Brom) lyrics  | FRen Français

Rock in My Taal (Hoor Hoe Brom) lyrics

Performer Brandon October

Rock in My Taal (Hoor Hoe Brom) song lyrics by Brandon October official

Rock in My Taal (Hoor Hoe Brom) is a song in Afrikaans

Hoor hoe brom die wind om ons huis vanaand
Hoor hoe brom die wind om ons huis
Daar is varkies in die bone
Ons slaap trippe trappe trone
Hoor hoe brom die wind om ons huis

Hoor hoe blaas die wolf by die hek vanaand
Hoor hoe blaas die wolf by die hek
Jakkals nooi vir gansie
Kom eet vanaand by my
Hoor hoe blaas die wolf by die hek

En ek kan rock in my taal
Ek maak amok in my taal
En ek kan skok in my taal ja
En ek kan rock in my taal

Hoor hoe brul die leeu langs die bed vanaand
Hoor hoe brul die leeu langs die bed
Skilpad wen vir hasie
Geen treine by die stasie
Hoor hoe brul die leeu langs die bed

En ek kan rock in my taal
Ek maak amok in my taal
En ek kan skok in my taal ja
En ek kan rock in my taal

Voel hoe beef die grond waar ons huisie staan
Voel hoe beef die grond waar ons staan
Daar’s ‘n apie op ‘n stokkie voor my ma se agterdeur
Voel hoe beef die grond waar ons staan

En ek kan rock in my taal
Ek maak amok in my taal
En ek kan skok in my taal ja
En ek kan rock in my taal

Ja ja rock in my taal
Ek maak amok in my taal
En ek kan skok in my taal ja
En ek kan rock in my taal

Ek maak lawaai in my taal
Ek word so kwaai in my taal
En ek kan rock in my taal ja
En ek is trots op my taal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Rock in My Taal (Hoor Hoe Brom) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid