song lyrics / Brandon October / Liefling (Jy's Nie Meer Alleen Nie) lyrics  | FRen Français

Liefling (Jy's Nie Meer Alleen Nie) lyrics

Performer Brandon October

Liefling (Jy's Nie Meer Alleen Nie) song lyrics by Brandon October official

Liefling (Jy's Nie Meer Alleen Nie) is a song in Afrikaans

Ek het jou voorheen nooit gesien
Jou liefde het ek skaars verdien
Maar toe was my hart so berus
Dat jy vir my die wêreld is

Wanneer jy liefdesbande gee
Dan moet jy meer as soene gee
Jy moet presies doen wat jy voel
Voordat jou liefdesvlam verkoel

En ek sê liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hart kan jy aanraak

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?

Het iemand eens jou hart gebreek?
Wil jy jou nou op almal wreek?
Aanvaar die liefde wat ek bied
Of was my lewe net verniet?

Wanneer jy liefdesbande gee
Dan moet jy meer as soene gee
Jy moet presies doen wat jy voel
Voordat jou liefdesvlam verkoel

En ek sê liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hart kan jy aanraak

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?

En ek sê liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hart kan jy aanraak

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?

Ek het jou voorheen nooit gesien
Jou liefde het ek skaars verdien
Maar toe was my hart so berus
Dat jy vir my die wêreld is

En ek sê liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hart kan jy aanraak

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?

En ek sê liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hart kan jy aanraak

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Liefling (Jy's Nie Meer Alleen Nie) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol to the right of the heart
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid