song lyrics / Bernice West / Sonder Jou lyrics  | FRen Français

Sonder Jou lyrics

Performer Bernice West

Sonder Jou song lyrics by Bernice West official

Sonder Jou is a song in Afrikaans

Buite lê vanaand aan die einde van die bos
Ek het jou hart hoor klop teen die wind se skemers dans
Ons was rigting en een taal op 'n kompas noord verdwaal
Teen die koue reën baklei ek was als en jy vir my

Want jou seine trek my hart se grendel los
En dis teen als wat ek wou preek, ek sou alles gee maar jou keuses het my gepos
En nou is ek alleen

Sonder jou
Ek sal my alles gee vir jou om te bly
Sonder jou
Sonder jou

Elke laaste asem in jou heimwee vasgevang
Teveel probeer om jou vrees weer uit te kleur
Ek het jou dan als gegee ons was alles en nog meer
Elke dag vir jou baklei om te bly

Want jou seine trek my hart se grendel los
En dis teen als wat ek wou preek, ek sou alles gee maar jou keuses het my gepos
En nou is ek alleen

Sonder jou
Ek sal my alles gee vir jou om te bly
Sonder jou
Sonder jou

Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou

Buite lê vanaand aan die einde van die bos
Ek het jou hart hoor klop teen die wind se skemers dans
Ons was rigting en een taal op 'n kompas noord verdwaal
Teen die koue reën baklei ek was als en jy vir my

Sonder jou
Ek sal my alles gee vir jou om te bly
Sonder jou
Sonder jou (Sonder jou)

Sonder jou
Ek sal my alles gee vir jou om te bly
Sonder jou
Sonder jou

Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou
Sonder jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sonder Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol to the left of the house
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid