song lyrics / Bernice West / Nie Jou X Nie lyrics  | FRen Français

Nie Jou X Nie lyrics

Performer Bernice West

Nie Jou X Nie song lyrics by Bernice West official

Nie Jou X Nie is a song in Afrikaans

Jy vertel die stories rond van hoe jy my kon vat vir 'n stap in die park
Jy was glo my held wat my knieë kon laat smelt
Maar nou kan ek ook my kant vertel dat jy was net 'n pel wat nie ophou kon bel
En dit was nooit 'n ons nie dit was net jy alleen en jou stupid wit leuens

Jy loop rond vertel vir almal dat jy het my loop vry
Maar die stories in jou mond val soos pap op die grond
Maar net 'n korreksie ek's nie jou ex nie

En jy's 'n narcissistic sociopath en ek is nie 'n nice to have
Ek's klaar met jou twak sit terug op die rak
Maar almal weet nou ek's nie jou ex nie, ek is nie jou ex nie

Jy verbrand glo brûe as jy loop maar jou branded klere is met jou ma se geld gekoop
Jou houding lyk hardlywig en jou ego te bedrywig
Jy kom way te overconfident voor, jy't al my vriende gebel grootste twak kom vertel
Jy hoef nie te flex nie, jy's nie so sexy

Jy loop rond vertel vir almal dat jy het my loop vry
Maar die stories in jou mond val soos pap op die grond
Maar net 'n korreksie, ek's nie jou ex nie

En jy's 'n narcissistic sociopath en ek is nie 'n nice to have
Ek's klaar met jou twak sit terug op die rak
Maar almal weet nou ek's nie jou ex nie, ek is nie jou ex nie

Okay
So ek hoor jy like my
Kan jy net ophou strooi rond vertel, ek dink jy's totally overrated kan jy ophou

(Jy dink jy weet hoe om my aandag) Te trek
(Jy dink jy weet hoe) Om my aandag te trek
Jy dink jy weet hoe om my aandag te trek
(Jy dink jy weet hoe, jy dink jy weet hoe)

En jy loop rond vertel vir almal dat jy het my loop vry
Maar die stories in jou mond val soos pap op die grond
Maar net 'n korreksie ek's nie jou ex nie

Jy loop rond vertel vir almal dat jy het my loop vry
Maar die stories in jou mond val soos pap op die grond
Maar net 'n korreksie ek's nie jou ex nie

En jy's 'n narcissistic sociopath en ek is nie 'n nice to have
Ek's klaar met jou twak sit terug op die rak
Maar almal weet nou ek's nie jou ex nie, ek is nie jou ex nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nie Jou X Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid