song lyrics / Bernice West / Al Wat Ons Het lyrics  | FRen Français

Al Wat Ons Het lyrics

Performer Bernice West

Al Wat Ons Het song lyrics by Bernice West official

Al Wat Ons Het is a song in Afrikaans

Ek laat my hare krul, ek weet jy hou daarvan, jou oë vind myne sag as ek op kyk
Ek het vir jou gewag, het so na jou gesmag, wie sou nie vir jou wag nie my liefling
Ek was alleen en bang maar ek kon jou hoor roep
Jou stem was op die wind, jy het my gevind in my drome lê jou spore

Wie sou dit ooit kon dink dat deur die donker nag die lig sou aanhou skyn en weer hoop gee
Die toekoms was so droef, die horison verbrand, die stroom gevlek met bloed en oorwinning
Ek het die tyd geroep, ek het op Hom vertrou dat as Hy jou sou spaar dat ons Hom sou dien

En dit was my gelofde
Sy belofte

Al wat ons het is net genade en die hoër hand van bo
Nagekyk vir soveel jare, skoon gewas omdat ons glo
Ek dink vandag aan die verlange, hoe dit gebruik was om te bou
'n Geloof wat nieteenstande, aanhou glo het ons sal trou

Ek kon nie langer wag dat hierdie dag sou kom, dat ons 'n lewe saam kon begin nie
Ons hou jou stukkie grond om voor te veg en bou 'n huis wat veilig staan op die heuwel
Ek hoor jou skort en lag, ek sien ons kinders dans, jy trek my teen jou vas, ek is joune
Een ry spore, 'n nuwe droom gebore

Al wat ons het is net genade en die hoër hand van bo
Nagekyk vir soveel jare, skoon gewas omdat ons glo
Ek dink vandag aan die verlange, hoe dit gebruik was om te bou
'n Geloof wat nieteenstande, aanhou glo het ons sal trou

Ek laat my hare krul, ek weet jy hou daarvan, jou oë vind myne sag as ek op kyk
(Wat is jou antwoord hierop?)
(Ek sê ja)
(En jou antwoord hierop my seun?)
(Ek sê ook ja)
(Nou gee mekaar die regter hand)
Soen my op my mond as jy my lief het

Al wat ons het is net genade en die hoër hand van bo
Nagekyk vir soveel jare, skoon gewas omdat ons glo
Ek dink vandag aan die verlange, hoe dit gebruik was om te bou
'n Geloof wat nieteenstande, aanhou glo het ons sal trou

(Al wat ons het)
(Al wat ons het)
(Al wat ons het)
(Al wat ons het is net genade)
Al wat ons het (Al wat ons het is net genade)
Al wat ons het is net genade (Al wat ons het is net genade)
Al wat ons het is net genade
Al wat ons het is net genade
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Al Wat Ons Het lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol to the right of the eye
3| symbol to the right of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid