song lyrics / Appel / Mampoer lyrics  | FRen Français

Mampoer lyrics

Performer Appel

Mampoer song lyrics by Appel official

Mampoer is a song in Afrikaans

Die wyn is al bitter, bitter soet vir my
Gooi nog 'n whisky, speel daai song van Gé
Volg op met The Gambler, dan kap ons nog 'n rambler
Net op jou

Jy't gesê jy soek kinders, kinders by my
'n Huis en 'n hond, 'n plek om veilig te bly
Kinders by dosyne, joune en myne
Maar toe kry ons stry

En brannas het nog nooit my hart gebreek nie
Tequila my nog nooit in die rug gesteek nie
En bier het nog nooit my beste pel gevry

En mampoer het my al hard gemoer
Maar nie so hard soos jy nie

Ek glo in een oomblik, oomblik in tyd
Waar jou bene wil stil staan en nie verder wil ry
Jy mis 'n stopstraat waar jy vrede kon vind
Jy soek avonture soos dié van 'n kind

Hier is ons altwee vir 'n laaste keer saam
Moenie worry nie poplap vang vir oulaas 'n traan
Daar is 'n tyd om te kom en 'n tyd om te gaan
Dis wat die ou mense praat

En brannas het nog nooit my hart gebreek nie
Tequila my nog nooit in die rug gesteek nie
En bier het nog nooit my beste pel gevry

En mampoer het my al hard gemoer
Maar nie so hard soos jy nie

En hier staan ek alweer by diesel'le bar
My voedings bron, my hoofslagaar
Sit nog 'n liedjie op die jukebox vir jou en my

Soos ons vanaand by die kroeg uitwals
Weet ons dis ons laaste dans
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Mampoer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol at the top of the target
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid