song lyrics / Appel / 1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) lyrics  | FRen Français

1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) lyrics

Performers AppelRobbie Wessels

1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) song lyrics by Appel official

1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) is a song in Afrikaans

Ou Tommy went down to the rugby club
Says he’s drinking for the eerste span
Maar die fondse het ‘n bietjie droog geraak
Want sy vrou hanteer die kaart

Hy skree Piet let's play for a drankie
Dis ‘n ernstige situasie
Die een wie se nekkie die eerste knak
Wen ‘n bottel vir die nag

1,2,3 dis ‘n lekker dop die
Ons drink brannas vir die eerste span
A 4,5,6 is ‘n downing contest
As jy mors is jy verban

En down of rock of down of rock
Is die name of the game
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby

Ou Piet en Tommy raak gevaarlik
Daar’s ‘n rooikaart op die tafel
If you use your hands you’re disqualified
It’s as easy as pie

Knak a Red Bull en ‘n Jaggie
Gooi dit alles in ‘n nekkie
And then you top it off with a brandewyn
And jaag hom af met a stoute Cane brein

1,2,3 dis ‘n lekker dop die
Ons drink brannas vir die eerste span
A 4,5,6 is ‘n downing contest
As jy mors is jy verban

En down of rock of down of rock
Is die name of the game
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby

1,2,3 dis ‘n lekker dop die
Ons drink brannas vir die eerste span
A 4,5,6 is ‘n downing contest
As jy mors is jy verban

En down of rock of down of rock
Is die name of the game
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol to the right of the target
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid