paroles de chanson / Touch Of Class parole / Kyk Na My Hart lyrics  | ENin English

Paroles de Kyk Na My Hart

Interprète Touch Of Class

Paroles de la chanson Kyk Na My Hart par Touch Of Class lyrics officiel

Kyk Na My Hart est une chanson en Afrikaans

Kyk na my hart
Ek kan nie keer wat met my gebeur nie
Kyk na my hart
En jy vloei deur my are verseker

Voel jy my in die nag elke keer in die dag?
Dit is ek en dis jy elke song bly by my
Hoe ek voel saam met jou is dit wat jy bedoel?

Kyk na my hart
Ek kan nie keer wat met my gebeur nie
Kyk na my hart
En jy vloei deur my are verseker

En ek hoop dat jy weet dat jy my nooit vergeet
En ek bly vir altyd joune
Kyk na my hart

Jou gesig teen 'n muur vang my oog elke uur
Teen die gang hang jou raam so alleen met jou naam
Stuur vir my daardie brief sommer gou asseblief

Kyk na my hart
Ek kan nie keer wat met my gebeur nie
Kyk na my hart
En jy vloei deur my are verseker

En ek hoop dat jy weet dat jy my nooit vergeet
En ek bly vir altyd joune
Kyk na my hart

Voel jy my
In die nag elke keer in die dag?

Kyk na my hart
Ek kan nie keer wat met my gebeur nie
Kyk na my hart
En jy vloei deur my are verseker

En ek hoop dat jy weet dat jy my nooit vergeet
En ek bly vir altyd joune
Kyk na my hart
Kyk na my hart

Voel jy my in die nag elke keer in die dag?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kyk Na My Hart

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la calculatrice
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole à droite du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid