paroles de chanson / Tim Theron parole / Regte Liefde (Van "Klein Karoo 2") lyrics  | ENin English

Paroles de Regte Liefde (Van "Klein Karoo 2")

Interprètes Tim TheronHelmut MeijerLynette de JagerSven BlumerLukas De Beer

Paroles de la chanson Regte Liefde (Van "Klein Karoo 2") par Tim Theron lyrics officiel

Regte Liefde (Van "Klein Karoo 2") est une chanson en Afrikaans

Regte Liefde

Hier staan ek alweer
Hier wag ek alweer vir jou
clles het reg geloop nes die eerste keer
Net soos in die sprokies
Net soos in ‘n droom
Gelukkig vir altyd was ons werklikheid

Regte hartseer, regte pyn
Regte trane, egte wyn

Wie weet miskien is jy hierdie keer die regte een
Wie weet dalk word ons hier en nou man en vrou
Wie weet miskien is dit hierdie keer die regte keer
En wie weet miskien is dit hierdie keer regte liefde

Verslae en oorwin
cl my pogings misluk
cfgesonder, my hart is uitgeruk
Jy stroom oor my lewe
My weerstand verdwyn
Ek wil dit nie keer nie
cl my verse kwyn
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Regte Liefde (Van "Klein Karoo 2")

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du coeur
2| symbole à droite de la valise
3| symbole en haut de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid