song lyrics / Tim Theron / Regte Liefde (Van "Klein Karoo 2") lyrics  | FRen Français

Regte Liefde (Van "Klein Karoo 2") lyrics

Performers Tim TheronHelmut MeijerLynette de JagerSven BlumerLukas De Beer

Regte Liefde (Van "Klein Karoo 2") song lyrics by Tim Theron official

Regte Liefde (Van "Klein Karoo 2") is a song in Afrikaans

Regte Liefde

Hier staan ek alweer
Hier wag ek alweer vir jou
clles het reg geloop nes die eerste keer
Net soos in die sprokies
Net soos in ‘n droom
Gelukkig vir altyd was ons werklikheid

Regte hartseer, regte pyn
Regte trane, egte wyn

Wie weet miskien is jy hierdie keer die regte een
Wie weet dalk word ons hier en nou man en vrou
Wie weet miskien is dit hierdie keer die regte keer
En wie weet miskien is dit hierdie keer regte liefde

Verslae en oorwin
cl my pogings misluk
cfgesonder, my hart is uitgeruk
Jy stroom oor my lewe
My weerstand verdwyn
Ek wil dit nie keer nie
cl my verse kwyn
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Regte Liefde (Van "Klein Karoo 2") lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid